Quantcast
Channel: Nutri Feeds – AgriOrbit
Browsing all 28 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dag een van #ALFA2019 lewer talle hoogtepunte op

SA Stamboek is GROOT by ALFA 2019 SA Stamboek is vanjaar weer betrokke by ALFA, maar net groter! Evaluasie en bespreking van SA Stamboek se vleisbeesrasse wat deelneem aan die Nutri Feeds Nasionale...

View Article



Opwinding heers oor 2019 Nasionale Jeugskoukampioenskap

Donderdag se RSG Landbou-program skop af met die jeug. Daar is vanjaar ‘n rekordtal leerders wat aan die Old Mutual Insure Agri Nasionale Jeugskoukampioenskap vanaf 22 tot 25 September op Vryburg...

View Article

ALFA 2019 laat die rekords spat!

ALFA 2019 was voorwaar ’n skouspel soos min. Die Afridome in Parys was van 17 tot 19 September vanjaar ‘n byenes van veegeleenthede waar liefhebbers en produsente van groot- en kleinvee hulle kon...

View Article

Records galore at ALFA 2019!

This year’s ALFA was a spectacle like no other. From 17 to 19 September this year, the Afridome in Parys, Free State, was a hive of livestock activity during which enthusiasts and producers of large...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Summer challenges affecting animal production

The summer months in South Africa are characterised by high temperatures. This article examines the impact of heat stress on animal production and emphasises the importance of clean, fresh drinking...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Somer-uitdagings vir diereproduksie

Die somermaande word in Suid-Afrika deur hoë temperature gekenmerk. In dié artikel word die uitwerking hiervan op diereproduksie ondersoek en die belangrikheid van skoon, vars drinkwater word...

View Article

Grootplaas raak reptiel-wys

In Grootplaas van 9 Oktober 2019 betree ons die wêreld van reptiele. Vir party van ons is dit vreesaanjaend en vir ander ‘n wonderlike toevoeging tot die natuur. Hiral Naik van BirdLife SA gesels oor...

View Article

Nutri Feeds werp lig op ALFA-betrokkenheid

ALFA 2019 is nog op almal se lippe. In 9 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas word daar gekyk na ‘n insetsel oor Nutri Feeds se deelname aan en betrokkenheid by vanjaar se ALFA vee-ekspo....

View Article


RSG Landbou kuier saam by Agri-Expo Livestock

Die sesde Agri-Expo Livestock, het vanjaar van 10 tot 12 Oktober 2019 op Sandringham in die Wes-Kaap buite Stellenbosch plaasgevind. Lise Roberts van RSG Landbou het die geleentheid bygewoon en in die...

View Article


Raad vir sitrusplae wat pla

Daar is talle plae wat kan voorkom op sitrus in Suider-Afrika. Sitrusplaagbestuur is dus een van die mees dinamiese aspekte tydens die voor-oes produksie van sitrusvrugte. Pieter Dreyer van Laeveld...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voertegnologie vir 2050 se voedselproduksie-uitdagings

Volgens voorspellings gaan die wêreldbevolking teen die jaar 2050 die nege miljard-merk verbysteek. Die presiese getal verskil in literatuur, maar dit wissel van 9,1 tot 9,6 miljard mense (Reinhardt,...

View Article

Landbou as bousteen vir SA in Brics

Dr John Purchase van Agbiz kuier op 27 November 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die elfde Brics-summit en besigheidsforum wat onlangs plaasgevind het. Nutri Feeds is besig om een van die...

View Article

Nutri Feeds – die geheim agter ons sukses

Nutri Feeds is besig om een van die leiers in die veevoerbedryf te word, en dit word gedryf deur goeie kliëntediens van tegniese adviseurs en bemarkingspersoneel. Francois van Niekerk van Nutri Feeds...

View Article


RSG Landbou: 11 Augustus 2020

Vir ‘n veeprodusent om sy inkomstepotensiaal te verhoog, is dit nodig om te fokus op die reproduksietempo van vee. Dr Francois van de Vyver van Nutri Feeds gee raad hieroor in Dinsdag se program van...

View Article

RSG Landbou: 13 Augustus 2020

Koring- en hawerprodusente ondervind tans probleme met nuwe plantjies wat binne die eerste paar weke na opkoms verdwyn. Dr Goddy Prinsloo van die LNR Kleingraaninstituut op Bethlehem, verduidelik in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontgin fekunditeit met prikkelvoeding

Die meeste kommersiële skaapkuddes of -stoete in Suid-Afrika is geneties in staat tot ’n hoë fekunditeit, maar hierdie vermoë van die diere word nie noodwendig optimaal benut nie. Fekunditeit verwys...

View Article

RSG Landbou: 9 Sep 2020 – aan jou gebring deur AGCO

Die heel eerste Massey Ferguson-produk is in 1946 in Suid-Afrika verkoop. Hierdie bekende handelsnaam is deel van die AGCO Corporation-stal en in Woensdag se RSG Landbou gesels die hoofbestuurder, dr...

View Article


RSG Landbou: 19 Nov 2020 – aan jou gebring deur Netafim

Die paarseisoen en dragtigheid is groot gebeurtenisse in die produksiejaar van ‘n skaapooi. Dr Francois van de Vyfer van Nutri Feeds verduidelik in Donderdag se aflewering van RSG Landbou hoe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nutri Feeds plant shows its steel

One team, one goal, that is the motto that the Nutri Feeds team in Bloemfontein lives by. Plaas TV recently hit the road to the Free State where team leader, Johan van Zyl, took us on an in depth-tour...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ten labour law myths debunked

Every workplace is unique, however, there are several myths surrounding labour law that often cause farmers to believe they are acting right, only to end up putting their businesses at risk. Christo...

View Article
Browsing all 28 articles
Browse latest View live